Laat die katrolle rol" 2 Spesies Hengelkompetisie – te De Rust, Hartebeespoortdam 8 Oktober 2011. Hengel vanaf 07:00 tot 15:00. Oewerkompetisie, geen bote.Penne sal gesteek word. 2 hengelaars per pen. Prysgeld: swaarste 2 visse = R5 000; 2de swaarste 2 visse = R2 500; 3de swaarste 2 visse = R1000 + Hamper. Baie Gelukkige Trekkings . Kostes beloop R200 per hengelaar , hekgeld uiygesluit. Kinder kompetisie (onder 15 jaar) op ongepende oewer R100 per hengelaar, hekgelduitgesluit. R1000 prysgeld. Beperkte kaartjies - bespreek vroegtydig. KAartjies kan by
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
bespreek word. Kontak 0826531624 of 0725416421 vir verdere inligting.